row row_type column_text
Kan jy vir
100 dae
aaneen gelukkig wees?
column_textempty_space height=”24px”single_image image=”155″ border_color=”grey” img_link_target=”_self” img_size=”375×99″ alignment=”center”empty_space height=”32px”columnrowrow row_type column_text el_class=”align-center”
[mashshare
column_textcolumnrowrow row_type column_text
Wat?
Ons lewe in \’n tyd waar moer besige skedules iets geword het om oor te spog. Terwyl die spoed van die lewe net versnel, is daar minder en minder tyd om die huidige oomblik te geniet. Die vermoë om die oomblik te waardeer, die omgewing en jouself daarin, is die basis vir die brug na langtermyn geluk vir enige mens.
71% van mense wat hierdie uitdaging aangevat het, het misluk, met gebrek aan tyd die hoof rede. Hierdie mense het eenvoudig net nie tyd om gelukkig te wees nie. Het jy?column_textcolumn_innerrow_innercolumnrowrow row_type column_text
Hoe? Eenvoudig!
column_textrow_inner row_type=”row” type=”full_width” text_align=”left”column_inner width=”1/2″ el_class=”vertical_separator”column_text css=”.vc_custom_1422415169838{padding-right: 5% !important;}”Elke dag, stuur jy \’n foto in van iets wat jou gelukkig maak!
Dit kan enige iets wees: van \’n kuiertjie saam \’n vriend, \’n lekker stukkie koek by die koffieplek om die hoek, die gevoel van huistoe kom na \’n lang dag tot \’n guns wat jy vir \’n vreemdeling gedoen het.
Die #100HappyDays uitdaging is vir jou – vir niemand anders nie.
Hierdie is nie \’n gelukskompetisie of \’n spogwedstryd nie. As jy probeer om ander tevrede te stel / jaloers te maak deur jou foto\’s, verloor jy sonder om eers te begin. Selfde geld vir oneerlikheid.column_textcolumn_innercolumn_inner width=”1/2″column_text css=”.vc_custom_1422415224138{padding-left: 5% !important;}”So, wat jy doen is, registreer eers >hier<, dan kies jy jou gunsteling platform om jou fotos mee te deel. Hier kan jy self oor die privaatheid van jou deelname & gelukkige oomblikke besluit:
[unordered_list style=’circle’ number_type=’circle_number’ animate=’no’ font_weight=’normal’
- Deel jou fotos via Facebook, Twitter of Instagram met die publieke hashtag #100happydays;
- Skep jou eie hashtag om jou fotos te deel met beperkte pubilisiteit. (Moet tog net nie vergeet om ons te vertel hoe om jou foto\’s te vind nie ;) )
- Stuur eenvoudig jou foto\’s na myhappyday (at) 100happydays.com om publisiteit te voorkom.
[/unordered_list
En jy\’s reg om te begin! :)column_textcolumn_innerrow_innercolumnrowrow row_type column_text
Hoekom sou ek dit wil doen?
Mense wat suksesvol die uitdaging voltooi beweer dat hulle:
– Begin agterkom wat hul gelukkig maak elke dag;
– In \’n beter bui verkeer;
– Meer komplimente ontvang van ander;
– Besef hoe gelukkig hul is om die lewe te hê wat hul het;
– Meer optimisties word;
– Verlief raak gedurende die uitdaging.
Visit www.100happydays.com/done, tell us the story of your challenge and get 100 happy moments printed. Voilà!column_textcolumn_innerrow_innercolumnrowrow row_type column_text
Gereed?
column_text[gravityform id=”12″ title=”false” description=”false” ajax=”true”empty_space height=”32px”columnrow