Kan jy vir
100 dae
aaneen gelukkig wees?

time-button-af
71_2.png_2749x2733

Wat?

 

Ons lewe in \’n tyd waar moer besige skedules iets geword het om oor te spog. Terwyl die spoed van die lewe net versnel, is daar minder en minder tyd om die huidige oomblik te geniet. Die vermoë om die oomblik te waardeer, die omgewing en jouself daarin, is die basis vir die brug na langtermyn geluk vir enige mens.

 

71% van mense wat hierdie uitdaging aangevat het, het misluk, met gebrek aan tyd die hoof rede. Hierdie mense het eenvoudig net nie tyd om gelukkig te wees nie. Het jy?

Hoe? Eenvoudig!

  

Elke dag, stuur jy \’n foto in van iets wat jou gelukkig maak!

 

Dit kan enige iets wees: van \’n kuiertjie saam \’n vriend, \’n lekker stukkie koek by die koffieplek om die hoek, die gevoel van huistoe kom na \’n lang dag tot \’n guns wat jy vir \’n vreemdeling gedoen het.

 

Die #100HappyDays uitdaging is vir jou – vir niemand anders nie.

 

Hierdie is nie \’n gelukskompetisie of \’n spogwedstryd nie. As jy probeer om ander tevrede te stel / jaloers te maak deur jou foto\’s, verloor jy sonder om eers te begin. Selfde geld vir oneerlikheid.

So, wat jy doen is, registreer eers >hier<, dan kies jy jou gunsteling platform om jou fotos mee te deel. Hier kan jy self oor die privaatheid van jou deelname & gelukkige oomblikke besluit:

 

  • Deel jou fotos via Facebook, Twitter of Instagram met die publieke hashtag #100happydays;
  • Skep jou eie hashtag om jou fotos te deel met beperkte pubilisiteit. (Moet tog net nie vergeet om ons te vertel hoe om jou foto\’s te vind nie ;) )
  • Stuur eenvoudig jou foto\’s na myhappyday (at) 100happydays.com om publisiteit te voorkom.

En jy\’s reg om te begin! :)

mini-prints-main1

Hoekom sou ek dit wil doen?

 

Mense wat suksesvol die uitdaging voltooi beweer dat hulle:
– Begin agterkom wat hul gelukkig maak elke dag;
– In \’n beter bui verkeer;
– Meer komplimente ontvang van ander;
– Besef hoe gelukkig hul is om die lewe te hê wat hul het;
– Meer optimisties word;
– Verlief raak gedurende die uitdaging.

 

Visit www.100happydays.com/done, tell us the story of your challenge and get 100 happy moments printed. Voilà!

Gereed?

  

Interested  In  Participating  In  The  Positive  Psychology  Experiment?